Welkom by Lawwe Lyfies
Elke dag is 'n nuwe avontuur!
Lawwe Lyfies is ‘n eksklusiewe speelgroepie vir baba’s vanaf 3 maande – 5 jaar, met ’n vrolike atmosfeer in ‘n rustige omgewing. Ons is in Blackwood straat, Hennopspark, stap afstand vanaf Laerskool Hennopspark geleë.
Wat bied ons?
Speel, lag en leer!